REVIEWS
PHOTO GALLERY
ABOUT US
By Beesland Slaghuis – Jeffreys Baai poog ons om elke kliënt met die nodig respek sonder onderskeid te behandel.
Ons kliënte word ons vriende, en daarom is u verseker van persoonlike, vriendelike en hulpvaardige diens.
Dit is ons trots en passie om die beste kwaliteit vleisprodukte in ‘n skoon netjiese slaghuis aan ons kliënte beskikbaar te stel teen markverwante pryse.
Geskiedenis
Sedert 1999 lewer Beesland Slaghuis top gehalte vleisprodukte. Die eerste Beelsand Slaghuis het sy deure geopen in Vryburg Noordwes. Jeffreysbaai Beesland het sy deure in Maart 2012 geopen.
Die eienaars, Pieter en Tertia Geyer is albei oorspronklik vanaf die Oos Kaap. Met die sluiting van Jarinda Slaghuis, het Pieter en Tertia die geleentheid gesien om die bekende Jarinda onder ‘n nuwe naam, nl. Beesland Jeffreysbaai te open.
Onder aanvoering van Dawie Horak het Beesland Jeffreys Baai se personeel `n reputasie onder “locals” dat hulle die vriendelikste en hulpvaardigste diens bied aan kliënte.
Die personeel sluit onder ander ini: Marlou,Willie, Shupi, Gerald, Anja, Ayanda, Archi, Gloria, Patricia en Eric.
Ons glo in 100% A Graad Steaks. Wors en maalvleis sonder volksveemde bestanddele of vermengings. Beesland Jeffreys Baai se biltong en droëwors is net die regte bederf so op `n agtermiddag.
SERVICES
Ons verskaf n groot verskeidendheid van vleis, biltong en polonie.
MEET THE TEAM
Pieter Geyer |